ⓘ Izjefsk

                                     

ⓘ Izjefsk

Izjefsk is die hoofstad van die Republiek van Oedmoertie, ’n federale deelgebied van Rusland. Dit is gelee aan die Izj-rivier in die westelike Oeralgebergte. Die bevolking in 2013 was 632 913.

                                     

1. Eksterne skakels

  • Amptelike webtuiste en ru
  • Die strate van Izjefsk ru
  • Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
  • Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Izjefsk.