ⓘ Kizil

                                     

ⓘ Kizil

Kizil is die hoofstad van die Republiek van Tiwa, ’n federale deelgebied van Rusland. Die stad se naam beteken "rooi" in Tiwaans. Die bevolking in 2013 was 113 333.

Die stad is gelee waar die Jenisei-rivier by die Mali Jenisei aansluit om die Werchni Jenisei te vorm. Kizil beweer hy is op die presiese geografiese middelpunt van Asie gelee. Die feit word egter betwis, maar daar is ’n monument by Kizil met die naam "Middelpunt van Asie" wat in Engels, Russies en Tiwaans daarop aanspraak maak.

                                     

1. Eksterne skakels

  • Geskiedenis van die Middelpunt van Asie-monument
  • Kizil na Samarkand
  • Volledige kaart
  • Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
  • Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Kizil.