ⓘ Saransk

                                     

ⓘ Saransk

Saransk is die hoofstad van die Republiek van Mordowie, ’n federale deelgebied van Rusland. Dit is in die opvanggebied van die Wolga-rivier gelee, by die samevloei van die Saranka- en die Insar-rivier, 630 km oos van Moskou. Die bevolking in 2014 was 299 195.