ⓘ Jakoetsk

                                     

ⓘ Jakoetsk

Jakoetsk is die hoofstad van die Republiek van Sacha, ’n federale deelgebied van Rusland. Dit is aan die Lena-rivier gelee, sowat 450 km van die Noordpoolsirkel. Die bevolking in 2013 was 286 456.

                                     

1. Eksterne skakels

  • Sacha
  • Jakoetsk by AskYakutia.com
  • Fotos ru
  • Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Jakoetsk.
  • Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia