ⓘ Naltsjik

                                     

ⓘ Naltsjik

Naltsjik is die hoofstad van die Republiek van Kabardino-Balkarie, ’n federale deelgebied van Rusland. Dit is aan die voetheuwels van die Kaukasusgebergte gelee, sowat 100 km noordwes van Beslan. Die bevolking in 2013 was 239 098.

                                     

1. Eksterne skakels

  • Nalcik. Amptelike webtuiste van Kabardino-Balkarie ru
  • Kaart van Naltsjik ru
  • Naltsjik-portaal ru
  • Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Naltsjik.
  • Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia