ⓘ Machatsjkala

                                     

ⓘ Machatsjkala

Machatsjkala is die hoofstad van die Republiek van Dagestan, ’n federale deelgebied van Rusland. Dit is aan die weskus van die Kaspiese See gelee. Die bevolking in 2014 was 578 332.