ⓘ Oelan-Oede

                                     

ⓘ Oelan-Oede

Oelan-Oede is die hoofstad van die Republiek van Boerjatie, ’n federale deelgebied van Rusland. Dit is sowat 100 km suidoos van die Baikalmeer gelee by die samevloei van die Oede- en die Selenga-rivier.

Oelan-Oede lê aan die Transsiberiese Spoorlyn. Die bevolking in 2013 was 416 079, wat die stad die derde grootste in Oos-Siberie maak.