ⓘ Maikop

                                     

ⓘ Maikop

Maikop is die hoofstad van die Republiek van Adigea, ’n federale deelgebied van Rusland. Dit is gelee aan die regteroewer van die Belaja-rivier, ’n sytak van die Koeban. Die bevolking in 2014 was 144 544.