ⓘ Salechard

                                     

ⓘ Salechard

Salechard is ’n stad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Jamalie. Dit is sover bekend die enigste dorp wat reg op ’n poolsirkel gelee is. Die bevolking in 2013 was 46 650.