ⓘ Narjan-Mar

                                     

ⓘ Narjan-Mar

Narjan-Mar is ’n see- en rivierhawe in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Nenetsie. Die stad is gelee aan die regteroewer van die Petsjora-rivier en aan die Barents-see. Die bevolking in 2013 was 22 912.