ⓘ Rjazan

                                     

ⓘ Rjazan

Rjazan is ’n stad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Rjazan-oblast. Dit is aan die Oka-rivier gelee, sowat 196 km suidoos van Moskou. Die bevolking in 2013 was 527 905.

                                     

1. Eksterne skakels

  • Fotos van Rjazan en
  • Fotos van die historiese stadsdeel
  • Rjazan-portaal ru
  • Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
  • Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Rjazan.