ⓘ Pskof

                                     

ⓘ Pskof

Pskof is ’n antieke stad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Pskof-oblast. Dit is aan die Welikaja-rivier gelee, sowat 20 km oos van die Russiese grens met Estland. Die bevolking in 2014 was 206 730. Die kerke van die Pskof-argitektuurskool is in 2019 deur Unesco as n wêrelderfenisgebied gelys.

                                     

1. Eksterne skakels

  • en fr Amptelike Unesco-bladsy
  • Pskof-kremlin op NortFort.ru
  • Stadsargitektuur – fotos
  • ru Amptelike webwerf
  • en "Pskov". Encyclopædia Britannica. Besoek op 8 Julie 2019.
  • en Toerisme-inligting oor Pskof op Wikivoyage
  • Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Pskof.
  • Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia