ⓘ Penza

                                     

ⓘ Penza

Penza is ’n stad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Penza-oblast. Dit is aan die Soera-rivier gelee, sowat 625 km suidoos van Moskou. Die bevolking in 2013 was 519 900.

                                     

1. Eksterne skakels

  • Amptelike webtuiste ru
  • "PenzaNews" en
  • Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Penza.
  • Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia