ⓘ Orjol

                                     

ⓘ Orjol

Orjol is ’n stad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Orjol-oblast. Dit is aan die Oka-rivier gelee, sowat 368 km suidsuidwes van Moskou. Die bevolking in 2019 was 311 625.

                                     

1. Geografie

Klimaat

Die klimaat is gematig kontinentaal; die gemiddelde jaarlikse temperatuur is 5.6 °C, die gemiddelde jaarlikse reenval 659 millimeter. Die somers in oblast is warm en sonnig.