ⓘ Orenburg

                                     

ⓘ Orenburg

Vir ’n artikel oor die oblast met dieselfde naam, sien Orenburg-oblast.

Orenburg is ’n stad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Orenburg-oblast. Dit is aan die Oeral-rivier en 1 478 km suidoos van Moskou gelee, baie na aan die grens met Kazachstan. Die bevolking in 2014 was 560 046.