ⓘ Magadan

                                     

ⓘ Magadan

Vir ’n artikel oor die oblast met dieselfde naam, sien Magadan-oblast.

Magadan is ’n stad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Magadan-oblast. Dit is aan die See van Ochotsk gelee. Die bevolking in 2013 was 95 048.

                                     

1. Eksterne skakels

  • Kaart van Magadan ru
  • The road up to the Kolyma river Dokumentêre video
  • Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Magadan.
  • Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia