ⓘ Lipetsk

                                     

ⓘ Lipetsk

Vir ’n artikel oor die oblast met dieselfde naam, sien Lipetsk-oblast.

Lipetsk is ’n stad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Lipetsk-oblast. Dit is aan die oewers van die Woronezj-rivier in die opvanggebied van die Don-rivier gelee. Die bevolking in 2013 was 509 098.

                                     

1. Eksterne skakels

  • Amptelike webtuiste ru
  • Lipetsknews.ru
  • Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
  • Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Lipetsk.