ⓘ Koergan

                                     

ⓘ Koergan

Vir ’n artikel oor die oblast met dieselfde naam, sien Koergan-oblast.

Koergan is ’n stad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Koergan-oblast. Dit is aan die Transsiberiese Spoorlyn gelee, tussen Jekaterinburg en Omsk. Koergan is die grootste stad langs die Tobol se onderloop in Rusland.

Dit is in 1662 gestig as Tsarjowo Gorodisjtsje Царёво Городи́ще en het sy huidige naam in 1782 gekry. Die bevolking in 2018 was 318 045.

                                     

1. Eksterne skakels

  • Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Koergan.
  • Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
  • en Toerisme-inligting oor Koergan op Wikivoyage
  • ru Amptelike webwerf
  • en "Kurgan". Encyclopædia Britannica. Besoek op 4 Augustus 2019.