ⓘ Kirof

                                     

ⓘ Kirof

Vir ’n artikel oor die oblast met dieselfde naam, sien Kirof-oblast.

Kirof, voorheen bekend as Wjatka en Chlinof, is ’n stad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Kirof-oblast. Dit is aan die Wjatka-rivier gelee. Die bevolking in 2013 was 483 176.

                                     

1. Eksterne skakels

  • Wjatka. Materiaal vir die Geskiedenis van die XVII en XVIII Eeu 1887 Вятка. Материалы для истории города XVII и XVIII столетий by Runivers.ru in DjVu- en PDF-formaat ru
  • Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Kirof.
  • Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia