ⓘ Kaloega

                                     

ⓘ Kaloega

Vir ’n artikel oor die oblast met dieselfde naam, sien Kaloega-oblast.

Kaloega is ’n stad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Kaloega-oblast. Dit is aan die Oka-rivier gelee, 160 km suidwes van Moskou. Die bevolking in 2019 was 336 726.

                                     

1. Eksterne skakels

  • Kaloega-forum
  • Fotos
  • Inligting oor die streek
  • Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Kaloega.
  • Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia