ⓘ Omsk

                                     

ⓘ Omsk

Vir ’n artikel oor die oblast met dieselfde naam, sien Omsk-oblast. Moenie verwar word met Tomsk nie.

Omsk is n stad in Rusland en die hoofstad van die Omsk-oblast. Die stad het in 2014 n bevolking van 1 166 092 gehad. Dit is 2 700 km van Moskou af. Dit is aan die samevloeiing van die Omrivier en die Irtisj gelee.

                                     

1. Susterstede

  • Kaliningrad, Rusland
  • Nowosibirsk, Rusland
  • Pawlodar, Kasakstan
  • Petropawlowsk, Kasakstan
  • Kaifeng, Volksrepubliek China
  • Puchov, Slowakye
  • Karlovy Vary, Tsjeggie
  • Tsjeljabinsk, Rusland
  • Jinju, Suid-Korea
  • Milwaukee, VSA