ⓘ Jekaterinburg

                                     

ⓘ Jekaterinburg

Jekaterinburg is ’n stad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Swerdlofsk-oblast. Die bevolking in 2013 was 1 396 074.

Die stad, wat in 1723 gestig is, se naam was tussen 1924 en 1991 Swerdlofsk.

                                     

1. Eksterne skakels

  • Fotos en geskiedenis ru
  • Nie-amptelike webtuiste
  • Amptelike webtuiste
  • Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Jekaterinburg.
  • Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia