ⓘ Samara

                                     

ⓘ Samara

Vir ’n artikel oor die oblast met dieselfde naam, sien Samara-oblast.

Samara is n stad in Rusland, gelee aan die Wolga, wat in 1586 gestig is. Dit is die hoofstad van die Samara-oblast en het n bevolking van 1 171 598.