ⓘ Perm

                                     

ⓘ Perm

Vir ’n artikel oor die krai met dieselfde naam, sien Perm-krai. Vir die geologiese tydperk, sien Perm geologie.

Perm is ’n stad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Perm-krai. Die bevolking in 2014 was 1 026 477. Die stad is gelee aan die oewers van die Kama-rivier in die Europese deel van Rusland naby die Oeralgebergte.

                                     

1. Eksterne skakels

  • Amptelike webtuiste van die stadsraad
  • Plekke om te sien
  • Perm in Engels
  • Amptelike webtuiste van die stad
  • Algemene inligting
  • Geskiedenis
  • Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Perm.
  • Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia