ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 2

Lande van die Verenigde Koninkryk

Die Verenigde Koninkryk bestaan uit die vier lande Engeland, Skotland, Wallis en Noord-Ierland. Binne die Verenigde Koninkryk - n unitêre soewereine staat - het Noord-Ierland, Skotland en Wallis deur die proses van devolusie die afwenteling van p ...

Afrika-diaspora

Afrika-diaspora verwys na die gemeenskappe regoor die wêreld wat ontstaan het uit die afstammelinge van die historiese verskuiwing van mense uit Afrika na meestal die Amerikas, Europa, Asie en die Midde-Ooste, maar ook na alle ander lande van die ...

Afrika-Eurasië

Afrika-Eurasie is n versamelnaam vir n gebied wat Afrika, Asie en Europa insluit en word gevorm uit Afrika en Eurasie. Afrika-Eurasie is die grootste kontinent ter wêreld en beheer 85% van die wêreld se bevolking en 1/6 van sy oppervlakte. Die te ...

Safari (ekspedisie)

n Safari is n jag-, foto- of filmekspedisie. Die woord kom van Swahili, waar dit lang reis beteken. Dit is uiteindelik weer van die Arabiese woord سفر ontleen, wat reis beteken. Tydens n jagsafari reis die jagter, alleen of deur helpers vergesel, ...

Amerikas

Die Amerikas is n reuse landmassa in die westelike halfrond wat oos van die Stille Oseaan en wes van die Atlantiese Oseaan lê. Amerika is onderverdeel in Noord-Amerika, Sentraal-Amerika en Suid-Amerika. Die naam Amerika is afgelei van die Italiaa ...

Monroeleer

Die monroeleer was n beginsel in die buitelandse beleid van die Verenigde State vanaf die 19de eeu. Die term is afgelei van n toespraak wat Amerikaanse president James Monroe in 1823 voor die Amerikaanse Kongres gegee het. Monroe verklaar enige v ...

Antarktiese navorsingstasie

Die bevolking van Antarktika word op minstens 1 000 geraam. Die getal wissel per seisoen. Die vasteland het geen permanente bewoners nie, maar verskeie lande het permanente Antarktiese navorsingstasies – onder meer: Stasie Davis Princess Elisabet ...

Antarktiese pêrelkruid

Antarktiese pêrelkruid, is een van die min blomplante wat in die Antarktiese gebied aangetref word. Dit kom voor op die kontinentale rand sowel as die suid-Orkneyeilande en die Suid-Shetlandeilande. Antarktiese pêrelkruid het n kussingagtige groe ...

Antarktiese smele

Antarktiese smele of Antarktiese haargras is een van slegs twee inheemse blomplante in Antarktika. As gevolg van n onlangse opwaartse neiging in gemiddelde temperatuur ontkiem meer saad wat groot getalle saailinge en plante meebring. Die neiging ...

SANAE

SANAE is die Suid-Afrikaanse Nasionale Antarktiese Ekspedisie. Die naam verwys beide na die oorwinterbasisse, en die span wat die winter deurleef in die basis. Die huidige basis, SANAE IV, is op Vesleskarvet in Koningin Maudland, Antarktika, gele ...

Victorialand

Victorialand is n streek van Antarktika wat aan die westelike kant van die Rosssee en die Ross ysbank grens, dit strek suidwaarts van sowat 70°30S tot 78°00S, en weswaarts van die Rosssee tot die rand van die Antarktiese Plato. Dit is ontdek deur ...

Europa

Vir die vierde grootste maan van die planeet Jupiter, sien Europa maan. Europa is n vasteland wat oor die westelike vyfde van die Eurasiese landmassa strek. Alhoewel dit in geografiese opsig eerder as subkontinent geklassifiseer kan word wat saam ...

Europeër

n Europeer is enige persoon wat inheems is aan Europa. Hierdie term word dikwels ook gekoppel aan mense met blanke velle wat buite Europa woon. Na aanleiding van hul velkleur word daar ook na hierdie groep mense verwys as wit mense of dat hulle k ...

Hoofstad

n Hoofstad is n belangrike stad in n gebied wat sentraal staan in n sekere sin. Die hoofstad van n land verwys gewoonlik na die setel van die regering van die land. Daar kan ook verwys word na n stad as die ekonomiese of kulturele hoofstad van n ...

ISO 3166-2

ISO 3166-2 is die tweede gedeelte van die ISO 3166 standaard. Die standaard is daargestel om name aan gedeeltes van lande en afhankelike gebiede te gee. Die doel van die standaard is om n wêreldwye reeks afkortings vir plekke te skep vir die gebr ...

ISO 3166-3

ISO 3166-3 is n deel van die internasionale ISO 3166 standaard wat kodes vaslê vir ongebruikte landsname wat voorheen in ISO 3166-1 opgeneem was. Die huidige weergawe is ISO 3166-3: 1999. Die jaar 1974 is gekies as begindatum vir die opname van k ...

Regeringsetel

Die regeringsetel is die administratiewe stad van n land waar die regering gestel is. Die regeringsetel is meestal ook die land se hoofstad, maar dit is nie altyd die geval nie. In Nederland, byvoorbeeld is Amsterdam die hoofstad, maar Den Haag i ...

Abidjan

Abidjan is die grootste stad en voormalige politieke hoofstad van die Ivoorkus. Dit funksioneer steeds as die regeringsetel en ekonomiese hoofstad, alhoewel Yamoussoukro tans die amptelike hoofstad is. Abidjan is tans die belangrikste hawestad va ...

Bern

Bern is die federale hoofstad van Switserland en die administratiewe sentrum van die kanton Bern. Met n bevolking van 137 597 is Bern die vierde grootste stad in Switserland na Zürich, Genève en Basel. Die stad is in 1191 deur die Zähringen-dinas ...

Cotonou

Cotonou is die ekonomiese sentrum van Benin. Die stad se amptelike bevolking is in 2006 op 761 137 inwoners bereken; maar sommige beramings dui egter aan dat die bevolking tot 2.4 miljoen kan beloop. Die bevolking in 1960 was slegs 70 000. Die st ...

Dar-es-Salaam

Dar-es-Salaam is die regeringsetel van Tanzanie en die land se grootste en belangrikste stad, wat sy status as hoofstad in 1974 aan die meer sentraal gelee Dodoma moes afstaan, maar huisves steeds die land se voltydse burokrasie en dien ook as di ...

Den Haag

Den Haag is die administratiewe hoofstad van Nederland, setel van die Eerste Kamer en Tweede Kamer van die Nederlandse parlement, woonplek van die koning en hoofstad van die provinsie Zuid-Holland, met ’n oppervlakte van 98.20 km² en ’n bevolking ...

Koetaisi

Koetaisi is in die weste van Georgie sowat 220 km wes van die hoofstad Tbilisi gelee en het vanaf Oktober 2012 tot Desember 2018 as regeringsetel van dié land gedien. Die stad het n bevolking van 147 635 in 2014 gehad en beslaan n oppervlakte van ...

La Paz

La Paz is die regeringsetel van Bolivie en die hoofstad van die departamento La Paz. La Paz lê teen die noordwestelike hang van die Cordillera Real-bergreeks, sowat 3 600 tot 3 700 meter bo seevlak, in die onvrugbare riviervallei van die Río Choq ...

Lobamba

Lobamba is die regeringsetel, asook koninklike en wetgewende hoofstad van Eswatini. Dit lê 16 km suidoostelik van die administriewe hoofstad Mbabane en het n bevolking van 11 000 in 2006 gehad.

Putrajaya

Putrajaya is sedert 19 Oktober 1995 die regeringsetel van Maleisie en lê suidelik van die hoofstad Kuala Lumpur in die Federale Distrik. Die stad het n bevolking van 67 964 in 2010 gehad en het n oppervlakte van 49 km².

Sri Jayawardenepura

Sri Jayawardenepura, ook Sri Jayavardhanapura of Kotte, is sedert 1982 die regeringsetel van Sri Lanka en is net suidoos van die amptelike hoofstad Colombo gelee. Die stad het n bevolking van 115 826 in 2001 gehad en het n oppervlakte van 17 km².

Grot van die Patriarge

Die Grot van die Patriarge, ook genoem die Makpelagrot, of in Islam die Ibrahimi-moskee, is ’n paar ondergrondse kamers in die hart van die ou stad Hebron in die Wesoewer. Volgens tradisie wat verbind word met die Tora, Bybel en Koran, is die gro ...

Hebron

Hebron is n stad in die suidelike Wesoewer van die Palestynse Grondgebiede, sowat 30 km suid van Jerusalem met n bevolking van 215 452. Die stad is veral bekend vir die Grot van die Patriarge. Hebron is saam met Jerusalem, Safed en Tiberias een v ...

Hipogeum van Ħal-Saflieni

Die Hipogeum van Ħal-Saflieni is ’n ondergrondse struktuur wat dateer uit die Saflieni-fase van die Maltese voorgeskiedenis en is gelee in Paola, Malta. Dit staan dikwels ook bekend as die Hipogeum, wat letterlik "ondergronds" in Grieks beteken. ...

Jerigo

Hierdie artikel handel oor die Palestynse stad. Vir die gelyknamige Suid-Afrikaanse dorp, sien Jericho, Noordwes. Jerigo of Jericho is n stad in die oostelike Wesoewer van die Palestynse Grondgebiede, 7 km wes van Jordanie en 10 km noord van die ...

Lidië

Lidie was ’n Ystertydperk-koninkryk in die westelike Klein-Asie wat oos van antieke Ionie in die hedendaagse Wes-Turkye gelee was. Die bewoners het ’n Anatoliese taal bekend as Lidies gepraat. Op sy hoogtepunt het die Koninkryk Lidie oor die hele ...

Acapulco

Acapulco is n vakansie- en hawestad aan die Stille Oseaan in die deelstaat Guerrero, Meksiko. Die stad is ongeveer 300 km suidwes van Meksikostad langs n diep, halfronde baai gelee. Skepe tussen Panama en San Francisco stop gereeld hier oor. Acap ...

Adelaide, Australië

Adelaide is die hoofstad en die grootste stad van Suid-Australie. Die stad het ongeveer 1.3 miljoen inwoners en is die 5de grootste stad ten opsigte van sy bevolking in Australie. Adelaide is in 1836 gestig en na Adelheid van Saxe-Meiningen, Will ...

Aden

Aden is die tweede grootste stad van Jemen naas die hoofstad, Sanaa, en is die belangrikste hawestad van dié land aan die Golf van Aden. Die stad het n bevolking van 760 923 in 2012 gehad en het n oppervlakte van 760 km². Vanaf 1967 tot 1990 het ...

Anchorage

Anchorage is n stad in die Amerikaanse deelstaat Alaska. Met n bevolking van 260 283 is Anchorage die grootste stad en ekonomiese sentrum van die deelstaat Alaska. n Bietjie minder as die helfte van die deelstaat se bevolking woon hier. Anchorage ...

Aracaju

Aracaju is n munisipaliteit en hoofstad van die deelstaat Sergipe in Brasilie. Die stad is sowat 350 km noord van Salvador da Bahia langs die kus van die Atlantiese Oseaan gelee en is n belangrike hawestad. Aracaju is in 1592 tydens die Portugese ...

Arica

Arica is n hawestad van Chili aan die Stille Oseaan en die hoofstad van die noordelike Chileense streek Arica y Parinacota. Arica is ook n munisipaliteit in die provinsie Arica. Die stad lê 18 kilometer suid van die grens met Peru en vorm die hoo ...

Atlantic City, New Jersey

Atlantic City is n stad gelee aan die Atlantiese Oseaan in die deelstaat New Jersey en is n gewilde vakansiebestemming. Die stad is op n nou sandeiland gebou wat van die vasteland geskei word deur die New Jersey Binnelandse Waterweg. Die strande ...

Auckland

Auckland op die Noordeiland van Nieu-Seeland is die grootste stedelike gebied in die eilandnasie. Met meer as 1.5 miljoen inwoners is n derde van die land se bevolking in Auckland saamgetrek. Die bevolkingsgroei van 1.6 persent, wat tussen Junie ...

Bakoe

Bakoe is die hoofstad en grootste stad van Azerbeidjan. Die stad is in die ooste van die land aan die Kaspiese See gelee. Met n oppervlakte van 2 130 km² en n bevolking van meer as twee miljoen in 2011 is Bakoe die grootste stad in Azerbeidjan en ...

Bandar Abbas

Bandar Abbas of Bandar-e Abbās, gebruiklike geromaniseerde spellings: Bandar Abbās, Bandar Abbāsī en Bandar-e Abbās ; deur Portugese seevaarders en handelaars vroeer ook Cambarão en Porto Comorão, deur Engelse handelaars Gamrun en deur Nederlands ...

Bangkok

Bangkok is sedert 21 April 1782 die hoofstad van Thailand en is met n bevolking van 8.3 miljoen ook die grootste stad van dié land, met 12.6 persent van die nasionale bevolking. In 2018 word die bevolking geskat ongeveer 10 miljoen mense. Ongevee ...

Banjul

Banjul is die hoofstad van Gambie. Die bevolking van die eintlike stad is slegs 34 828 maar die totale stedelike gebied is baie groter met n bevolking van 523 589. Dit is gelee op St Maryeiland waar die Gambierivier in die Atlantiese Oseaan uitmo ...

Barranquilla

Barranquilla is die vierde grootste stad van Colombia en is op 7 April 1813 gestig. Die stad het n bevolking van 1 148 506 en van 1 821 517 in die metropolitaanse gebied in 2005 gehad en het n oppervlakte van 166 km². Die stad is die hoofstad van ...

Basse-Terre

Hierdie artikel handel oor die hoofstad van Guadeloupe. Moenie verwar word met Basseterre nie. Basse-Terre is die hoofstad en grootste stad van die eilandnasie Guadeloupe, n Franse oorsese gebied in die Karibiese See. Die stad het n bevolking van ...

Batam

Batam is n eiland en n stad in die noordweste van Indonesie en lê net suid van Singapoer. Die stad het n bevolking van 1 153 860 in 2010 gehad en het n oppervlakte van 415 km². Dit is n vryhandelsgebied en maak deel uit van die ekonomiese groei d ...

Beihai

Beihai, ook bekend as Pakhoi, is n stad in die Chinese outonome gebied Guangxi met n bevolking van 1 539 300 in 2010. Die stad is in die suidooste van China, aan die kus van die Suid-Chinese See, wes van Hongkong en Macau gelee. Dit is n belangri ...

Benguela

Hierdie artikel handel oor die Afrika-stad. Vir die musiekgroep, sien Benguela musiekgroep. São Felipe de Benguela, meer bekend as net Benguela, is n groot hawestad in die weste van Angola, suid van Luanda in Suider-Afrika. Die stad het n bevolki ...

Biarritz

Biarritz is n stad aan die Golf van Biskaje en belangrike toeristesentrum in die Franse Baskeland met n oppervlak van 11.66 vierkante kilometer en 24 777 inwoners wat in Frans les Biarrots genoem word. Nog tot in die laat 19de eeu was Biarritz n ...