ⓘ Free online encyclopedia. Did you know?

Arktika

Arktika is n polêre gebied in die noordelikste deel van die Aarde wat bestaan uit die Arktiese Oseaan en dele van Denemarke, Kanada, Rusland, Noorwee, die Verenigde State, Swede, Finland en Ysland. Die naam van die gebied is afgelei van die Griek ...

Arktiese Sirkel

Die Arktiese Sirkel is die noordelikste van die vyf groot abstrakte breedtegraadsirkels soos aangedui op kaarte van die Aarde. Dit is die noordelikste punt waar die middagson net sigbaar is met die noordelike wintersonstilstand en die suidelikste ...

Middernagson

Die middernagson is n verskynsel waarby die son in gebiede noord van die Noordelike Pool- of Arktiese Sirkel en suid van die Suidelike Pool- of Antarktiese Sirkel ook teen middernag sigbaar bly. By helder weer kan die son 24 ure lank ononderbroke ...

Bergpas

n Bergpas is n pad tussen heuwels of berge wat dit moontlik maak om die gebied te kruis. Die bergpas is gewoonlik n saalpunt tussen twee hoer liggende punte. Meeste van die wêreld se bergreekse het sedert die vroegste tye beweging bemoeilik. Die ...

Palanderbukta

Palanderbukta is n fjord of baai in Gustav Adolf Land op Nordaustlandet, Svalbard, n suidelike baai van Wahlenbergfjorden. Die baai is vernoem na die Sweedse vloot beampte Louis Palander. Palanderbukta het n lengte van ongeveer twaalf seemyl. Sui ...

Gletser

n Gletser is n uitgestrekte stroom vloeiende ys wat oor honderde jare in hoer gelee terrein met sterk sneeuval en lae temperature dwarsdeur die jaar gevorm is. As gevolg van die swaartekrag begin n stroom van ys beweeg en stadig bergaf vloei. Gle ...

Barać-grotte

Die Barać-grotte is grotte wat naby die dorp van Nova Kršlja in die munisipaliteit van Rakovica, Kroasie gelee is. In 1892 is die grotte oopgemaak vir besoekers, maar daarna verlate en vergeet as gevolg van die Tweede Wêreld Oorlog. In Julie 2004 ...

Stalagmiet

n Stalagmiet is n keel van druipsteen wat regop staan en vanaf die grotvloer boontoe groei soos water daarop drup en kalsiet neergelê. Stalagmiete en stalaktiete kan soms aan mekaar vasgroei om n soliede kalsiet-kolom te vorm.

Stalaktiet

n Stalaktiet is n keel van druipsteen wat vanaf n grot se dak na onder groei soos water daarvan afdrup en kalsiet neergelê. Stalaktiete en stalagmiete kan soms aan mekaar vasgroei om n soliede kalsiet-kolom te vorm.

Kloof

Vir die woongebied in Durban, sien Kloof, KwaZulu-Natal. n Kloof of ravyn is n rivierdal met steil wande wat deur erosie diep uitgedolwe is. Groot klowe word dikwels met die term canyon aangedui. Klowe bied n uitstekende ligging vir die bou van n ...

Grand Canyon

Die Grand Canyon is n bekende canyon in Arizona in die Verenigde State van Amerika. Die canyon is deur die Coloradorivier gevorm en is, na die Yarlung Tsangpo Canyon, die tweede langste canyon ter wêreld. Dit is n UNESCO-wêrelderfenisgebied, nasi ...

Visrivier-canyon

Die Visrivier-canyon in die suide van Namibie is die derde langste canyon ter wêreld, naas die Yarlung Tsangpo-canyon in Tibet en die Grand Canyon in die Verenigde State. Dit is die langste canyon in Afrika, en die tweede mees besoekte plek deur ...

Aragats

Die bergpiek Aragats is op 4 090 meter die hoogste punt in die Republiek van Armenie. Die berg, n uitgedoofde vulkaan met vier pieke wat die buitekant van die vulkaankrater vorm, is noordwes van die hoofstad, Jerewan, in die provinsie Aragatsotn ...

Ararat

Die berg Ararat is n alleenstaande berg in die uiterste noordooste van Turkye wat deur hoe vlaktes omring word. Die berg, wat nie ver van die grense met Armenie, Azerbeidjan en Iran gelee is nie, het twee vulkaniese pieke: Die sneeubedekte Groot ...

Berg Kenia

Berg Kenia is die hoogste berg in die Oos-Afrikaanse land Kenia en die tweede hoogste in Afrika, na Kilimandjaro in Tanzanie. Die hoogste pieke van die berg is Batian, Nelion en Punt Lenana. Berg Kenia is gelee in die voormalige provinsies Oos- e ...

Chimborazo

Chimborazo is n bergmassief en n dormante vulkaan in Suid-Amerika in die middel van Ecuador. Dit het n hoogte van 6268 meter en is die hoogste berg in Ecuador. Die hoogste punt van die berg is die plek wat die verste van die middelpunt van die Aa ...

Citlaltépetl

Citlaltépetl is n berg in Noord-Amerika wat op die grens tussen die twee Meksikaanse deelstate Puebla en Veracruz gelee is. Met n hoogte van 5 636 meter is dit die derde hoogste berg van Noord-Amerika ná die Mount McKinley en die Mount Logan, die ...

Damavand

Damavand is n rustende, maar potensieel aktiewe vulkaan in die Elboers-bergreeks van Iran. Die piek, wat in die noordelike provinsie Māzandarān gelee is, is op n hoogte van 5 610 m die hoogste in Iran en die hele Nabye Ooste.

Elbroes

Moenie verwar word met Elboers nie. Elbroes is n berg in Eurasie wat in die suidweste van Rusland aan die grens met Georgie gelee is. Met n hoogte van 5 642 meter is dit die hoogste berg in die Kaukasus en Rusland en word soms as die hoogste berg ...

Emeishan-trappe

Die Emeishan-trappe is ’n groot basaltlawa-gebied in Suidwes-China, veral die provinsie Sichuan. Nes ander soortgelyke "trappe" van dié aard is Emeishan veelvuldige lae stollingsgesteente wat deur groot vulkaniese uitbarstings gevorm is. Die uitb ...

Berg Etna

Berg Etna is ’n aktiewe vulkaan aan die ooskus van die eiland Sisilie in die suide van Italie. Dit is die hoogste berg op die eiland en die hoogste en aktiefste vulkaan in Europa buite die Kaukasus. Die berg lê op twee konvergerende tektoniese pl ...

Eyjafjallajökull

Eyjafjallajökull is een van die kleiner gletsers van Ysland. Die gletser, wat noord van Skógar en suid en wes van die groter Mýrdalsjökull-gletser lê, is streng gesproke n gletserkap wat n stratovulkaan op n hoogte van 1 666 meter bo seevlak oord ...

Foedji

Foedji, is teen 3 776 m bo seevlak die hoogste berg in Japan. Dit is n dormante vulkaan wat in 1707–1708 laas uitgebars het. Dit is gelee op die grens van die Shizuoka en Yamanashi prefekture net wes van Tokio van waar dit op n helderlugdag gesie ...

Haleakalā

Haleakalā oftewel die Oos-Mauivulkaan is n massiewe skildvulkaan wat meer as 75 persent van die oppervlakte van die eiland Maui beslaan. Die Hawaiïese naam beteken letterlik "Huis van die Son" en verwys vermoedelik daarna dat die son vir die bewo ...

Hekla

Die Heklavulkaan is die bekendste vulkaan van Ysland. Dit is in die suide van die eiland gelee en bereik n hoogte van 1 488 meter bo seevlak. Die sneeubedekte Hekla is naas Grímsvötn die aktiefste vulkaan in Ysland en was in die volksmitologie to ...

Iztaccíhuatl

Iztaccíhuatl is n berg in Noord-Amerika wat op die grens tussen die twee Meksikaanse deelstate México en Puebla gelee is. Met n hoogte van 5 230 meter is dit die derde hoogste berg en vulkaan van Meksiko ná die Citlaltépetl en die Popocatépetl. D ...

Kilimandjaro

Kilimandjaro is n bergmassief in Afrika wat in die noordooste van Tanzanie naby die grens met Kenia gelee is. Met sy hoogte van 5 895 meter is dit die hoogste berg in Afrika, asook die hoogste alleenstaande berg ter wêreld. Die massief bestaan ui ...

Kīlauea

Kīlauea is n aktiewe skildvulkaan in die eilandgroep en Amerikaanse deelstaat Hawaii. Dit is die jongste en tans aktiefste van vyf vulkane wat saam die namgewende eiland Hawaii vorm. Die vulkaan, wat langs die suidkus van die eiland gelee is, is ...

Laki

Die Yslandse vulkaan Laki lê op die sogenaamde Lakikloof in die suid-ooste van die eiland. In die 18de eeu is die kloof die skouplek van n geweldige vulkaanuitbarsting. Op 8 Junie 1783 bars die kloof en laat die Laki-vulkaan ontstaan, wat Ysland ...

Marsili

Marsili is ’n ondersese vulkaan, wat deel uitmaak van die sogenaamde Italiaanse "vuurgordel" en tussen die aktiewe landvulkane Vesuvius in die noorde en Aetna in die suide lê. Marsili is een van die Aarde se twintig supervulkane en is eers in die ...

Mauna Kea

Mauna Kea is n slapende vulkaan op Big Island, die grootste eiland van die Amerikaanse deelstaat Hawaii, een van altesaam vyf vulkane waaruit hierdie eiland bestaan. Puu Wekiu, een van talle slakkekeels op die piekplato, is die hoogste punt in di ...

Mauna Loa

Mauna Loa is n aktiewe vulkaan op Big Island, die grootste eiland van die Amerikaanse deelstaat Hawaii, een van altesaam vyf vulkane waaruit hierdie eiland bestaan. Mokuāweoweo, een van talle slakkekeels op die piekplato, is een van die hoogste p ...

Mount Saint Helens

Die berg maak deel uit van die Cascade-reeks. Net soos die meeste ander vulkane in die Cascade-reeks is Sint-Helenaberg n stratovulkaan. Hy staan by die Indiane bekend as Louwale-Clough, wat "rokende vuurberg" beteken in die taal van die Klickita ...

Mount Shasta

Mount Shasta is n potensieel aktiewe stratovulkaan in Noord-Kalifornie – die tweede hoogste in die Verenigde State – en die tweede hoogste bergpiek in die Kaskade-bergreeks, asook die vyfde hoogste in Kalifornie, op n hoogte van 4 322 meter bo se ...

Ngauruhoe

Ngauruhoe is n aktiewe stratovulkaan in Nieu-Seeland. Die berg met sy kenmerkende koniese vorm is op die Sentrale Plato van die Noordeiland gelee en is met 2 291 meter die hoogste bergpiek in die Tongariro-bergmassief. Alhoewel Ngauruhoe meestal ...

Novarupta

Novarupta is n vulkaan op die Alaska-skiereiland, sowat 290 myl of 470 km suidwes van Anchorage in die Nasionale Katmai-park en bewaringsgebied gelee, wat in 1912 tydens n vulkaniese uitbarsting ontstaan het wat deur wetenskaplikes as die grootst ...

Nyiragongo

Nyiragongo is n aktiewe strato-vulkaan in die noordooste van die Demokratiese Republiek die Kongo. Die vulkaan is 3 470 meter hoog en lê in die Virunga Nasionale Park. Nyiragongo is op n warmkol in die Groot Skeurvallei. Die vulkaankrater oorvleu ...

Ojos del Salado

Ojos del Salado is n berg in Suid-Amerika wat in die ooste van die Atacamawoestyn op die grens tussen Argentinie en Chili gelee is. Met n hoogte van 6 893 meter is dit die hoogste vulkaan ter wêreld, die tweede hoogste berg in die Andes, Suid-Ame ...

Popocatépetl

Popocatépetl is n berg in Noord-Amerika wat op die grens tussen die drie Meksikaanse deelstate México, Puebla en Morelos gelee is. Met n hoogte van 5 462 meter is dit die tweede hoogste berg en vulkaan van Meksiko ná die Citlaltépetl. Popocatépet ...

Ring van Vuur

Die Stille Oseaan se Ring van Vuur is n gebied waar gereelde aardbewings en vulkaniese uitbarstings plaasvind en is gelee op die rand van die midde-Stille Oseaan. Die hoefystervormige gebied van sowat 40 000 km word vereenselwig met n byna aaneen ...

Snæfellsjökull

Snæfellsjökull is n stratovulkaan in die westelike uithoek van die Yslandse skiereiland Snæfellsnes op n hoogte van 1 446 meter bo seevlak. Die bergspits is oorspronklik net Snæfell genoem, maar ter onderskeiding van twee gelyknamige berge is die ...

Supervulkaan

Supervulkane is die grootste bekende vulkane wat in teenstelling met "gewone" vulkane vanwee die afmetings van hul magmakamer geen vulkaankeels tydens uitbarstings vorm nie, maar reusagtige calderas in die grond agterlaat. Die volume van hul uitw ...

Vesuvius

Vesuvius is n vulkaan aan die weskus van Italie, suidoos van Napels. Die naam "Vesuvius" is afkomstig van Oskies "fesf", wat rook beteken. Die vulkaan lê in die vlakte van Kampanie en het n deursnede van 8 kilometer en is 1281 meter hoog. Vesuviu ...

Vulkaan

n Vulkaan is n skeuring in die kors van n planeet soos die Aarde., wat toelaat dat warm lawa, vulkaanas, en gasse uit n magmakamer onder die oppervlakte ontsnap. Vulkane kom tot uitbarsting op die aarde omdat die kors in sewentien groot, rigiede ...

Vlae van deelstate en gebiede van Australië

Hierdie artikel bevat ’n lys van vlae van Australiese deelstate en gebiede. Australie bestaan uit ses deelstate, een federale gebied en twee gebiede. Daarnaas is daar ook sewe eksterne gebiede waarvan slegs twee amptelike vlae het.

Gewes (België)

Belgie is n federale land wat administratief in geweste en gemeenskappe verdeel word. Daar is drie geweste: die Vlaamse Gewes / Vlaandere Vlaanderen die Waalse Gewes / Wallonie Région wallonne / Wallonische Region die Brusselse Hoofstedelike Gewe ...

ISO 3166-2: DE

ISO 3166-2:DE is n ISO-standaard en bylae tot ISO 3166-2 wat spesifiek op Duitsland betrekking het. Hierdie standaard definieer Duitsland se deelstate.

Landtag

Landtag is n term waarmee die parlemente van die deelstate van die Bondsrepubliek Duitsland aangedui word. Die benaming Landtag word deur 13 van die 16 deelstate gebruik. n Uitsondering is die drie stadstate: in Berlyn dra die parlement die naam ...

Boergondië-Franche-Comté

Boergondie-Franche-Comté is n Franse gewes in die ooste van Frankryk wat uit die ou geweste van Boergondie en Franche-Comté bestaan. Die gewes Boergondie-Franche-Comté bestaan sedert 2016.

Centre-Val de Loire

Centre-Val de Loire is een van die 18 Franse administratiewe geweste. Die gewes word in ses départements onderverdeel, naamlik: Cher, Eure-et-Loir, Indre, Indre-et-Loire, Loir-et-Cher en Loiret.